Finch Nest is 'n afgesonderde en ideaal geleë selfsorg paartjies toevlugsoord of wittebrood suite! met 'n afgesonderde “splash-pool”.
Klik op foto om meer te sien
Krokodil Rus is 'n afgesonderde en ideaal geleë selfsorg drie slaapkamer huis (Slaap 6) wat nuut gebou is met 'n groot “splash-pool”.